Facebook Pixel

Ratings for Dr. Dan Potgieter

5
Staff
5
Punctuality
5
Helpfulness
5
Knowledge

Well, it happened years back, my son broke his right upper leg and Dr Dan put in the plate and took it out again a year later. I wouldn't want another doctor to help us. Terrific skills and patients and professional!

Was this rating useful? 0

flag | Submitted December 29, 2016

5
Staff
5
Punctuality
5
Helpfulness
5
Knowledge

Op 23 Oktober 2013 was ek in vir 'n artroskopie van linker skouer. Met my Arnold Chiari Malformasie is daar altyd baie komplikasies. Dr. Dan Potgieter is 'n mense kenner - hy fokus regtig op die individu en nie op wat die teorie voorskryf nie. Hy is baie ondersteunend en stap die ekstra myl saam met sy pasiente. Terwyl ek gehospitaliseer was het ek onder andere ook gehoor hoe hy reël vir 'n buskaartjie (uit sy sak) vir 'n pasient wat ingeryloop het. Wys vir my nog 'n dokter wat holisties na 'n pasient kyk en die mens en behoefte van die pasient raaksien. Hyself, sy personeel Melanie en Sterna is altyd tegemoetkomend - dit gaan nie oor die GELD, dit gaan oor wat die pasient kan bekostig. Hul is nooit te besig om te help nie. Die dokter KEN sy pasiente -- sodra jy instap (al is dit na 5 jaar), sal hy presies onthou wat hy laaste keer gedoen of gesien het. Die dokter Dan is die beste!

Was this rating useful? 4

flag | Submitted November 1, 2013

Rate this Doctor

Dr. Dan Potgieter's Credentials


Facility Affiliations


Accepting New Patients

Unavailable


Biography

Unavailable


Languages

Unavailable


Education

Unavailable


Other Specialties

Unavailable


Areas of Expertise

Unavailable


Awards & Recognitions

Unavailable


Publications & Research

Unavailable


Insurance accepted by this Doctor

Other patients have successfully used these insurance providers, please call the Doctor's office to find out if your insurance plan is accepted.
Blue Cross / Blue Shield
CIGNA
Oxford
United Healthcare


Sign up for our newsletter to get the latest health news and tips.