Ratings for Dr. Wimpie Odendal

4
Staff
4
Punctuality
5
Helpfulness
5
Knowledge

sal hom defnitef aanbeveel.goeie dokter en baie hulpvol.

Submitted June 14, 2018

5
Staff
5
Punctuality
5
Helpfulness
5
Knowledge

Dr Wimpie Odendaal het my vir kolonkanker behandel en ek is heeltemal genees na die operasie. sy nasorg was uitstekend en ek sien hom gereeld vir opvolg kolonoskopies. Tot dusver is ek nog heeltemal gesond. Hy is 'n mens mens, en ek het heeltyd gevoel asof hy my belange op die hart dra en geweet het waarvan hy praat. Ek bevel hom graag aan.

Submitted Sept. 16, 2013

2
Staff
3
Punctuality
3
Helpfulness
2
Knowledge

Submitted Aug. 19, 2013

Facility Affiliations